10 Feite wat jou sal laat glimlag
1. Jy kan nie jou oë met seep was nie.
2. Jy kan nie al jou hare tel nie.
3. Jy kan nie deur jou neus asemhaal met jou tong uitgesteek nie.
4. Jy het so pas nommer 3 probeer.
6. Jy het uitgevind dit is moontlik – maar jy lyk soos ’n moeg hond.
7. Jy glimlag nou, want ek het jou uitgevang.
8. Jy het nommer 5 oorgeslaan.
9. Het jy nou gaan kyk of daar werklik ’n nommer 5 is?
10. Jy lag nou lekker, want jy is wéér uitgevang!
Opmerkings
Plaas 'n opmerking