Plekke genoem in #Stukkendeharte, Die Eiland, Upington
Sakkie se Arkie in Upington waarvan Larisa herinneringe het in Hoofstuk 18. Die laaste twee foto's is Augrabies Watervalle. As u die watervalle in dy volle glorie wil sien is dit nou die tyd. Die Oranjerivier is in vloed.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking