Lus vir om sommer net Afrikaanse stories en gedigte te lees vir die lekker.
Vrydag 23 Junie 2023
Plekke genoem in #Stukkendeharte, Die Palmlaning op Die Eiland Upington Noord Kaap
Sahara, Larisa, Janice en Lawrence parkeer hier in Hoofstuk 37.
Donderdag 22 Junie 2023
Plekke genoem in #Stukkendeharte, See Punt Kaapstad Wes Kaap
Plekke genoem in #Stukkendeharte, See Punt, Kaapstad
Uitsig wat Sahara het uit haar woonstel. See Punt.
Woensdag 21 Junie 2023
Plekke in #Stukkendeharte, Vanwyksvlei Noord Kaap
Plekke in #Stukkendeharte, Vanwyksvlei, Noord Kaap
Vanwyksvlei, Steven, Sarie en Mavis se dorp. Foto no 3 is Kokerboom straat waarin dié 3 woon. Baie dankie vir foto bydrae van lesers Geraldine Adams en Stefanus Tieties.
Dinsdag 20 Junie 2023
Plekke genoem in #Stukkendeharte, Carnarvon Noord Kaap
Plekke genoem in #Stukkendeharte, Carnarvon, Noord Kaap
Willem se dorp, Carnavon Hoofstuk 36. Ek het seker +- 10 jaar terug dié plek gesien en ook net deurgery. Ek het familie hier.
Maandag 19 Junie 2023
Plekke genoem in #Stukkendeharte, Meiringspoort Wed Kaap
Hfst 48. Dit is hier waar Shane tango. 'n Mens moet ten minste een keer in jou lewe hierdeur ry. Daar is ook 'n pragtige waterval. Ek kan egter nie daai foto wat ek het plaas nie. Daar is kopiereg op.
Teken in op:
Opmerkings (Atom)
Plekke in #Stukkendeharte -Upington
Plekke in #Stukkendeharte -Upington Gordonia Hospitaal Dr Harry Surtie Hospitaal Upington Medi -Clinic ...
-
#Stukkendeharte S2 Hfst 37 - Rooi Mier "Prinsessie! Prinsessie! Lanecia, waar is jy my kind. Asseblief, het iemand dalk my kind gesien?...
-
#Stukkendeharte S2 Hfst 33 - Rooi Mier "Jou man sterk mooi aan mevrou." "Sê weer verpleegster?" "Ek sê hy is stabie...
-
#Stukkendeharte S2 Hfst 34 - Rooi Mier "Jy lyk nog goed. Ek wonder of ons twee nie nog.." "Gaan weg jou walglike mens. Ek het...